University of Missouri-Columbia Virtual Health Care Team

Virtual Health Care Team™

Meganiese Lae Rug Pyn

Gerald W. Browning, PhD, PT

Rooi Vlaggies / Waarskuwingstekens

Moontlike Fraktuur Moontlike Tumor
van Infeksie
Moontlike Sindroom

From Medical History

Erge trauma soos by van 'n voertuig ongeluk of val vanaf'n hoogte / afgrond.

Erge trauma of selfs inspannende optel (in 'n ouer of potensiële osteoporotiese patient).

Ouderdom oor 50 of onder 20.

Geskiedenis van kanker.

Konstititionele simtome soos byvoorbeeld onlangs koors, kouekoors, of onverklaarde gewigsverlies.

Risiko faktore vir spinale infleksie: onlangse bakteriele infleksie (byvoorbeeld urienweg); IV dwelmmisbriuk of immuunsisteem Onderdrukking (van steroiëde, oorplantings Of HIV).

Pyn wat vererger wanneer op rug lê; erger nag pyn.

Sensasie verlies aan saal area.

Onlangse begin van blaas wanfunksie soos byvoorbeeld urinere retensie, verhoogde frekwensie of oorloop inkontinensie.

Erger of progreneurologiese tekorte in die onderste ledemaat / te.

Van die fisiese ondersoek

   Onverklaarbare laksiteit van die anale sfinkter.

Perian sensor verlies.

Erge motor swakheid quadriceps (knie ekstensie) motor swakheid enkel plantar fleksie, eversie en dorsifleksie ("drop foot").

From Agency for Health Care Policy and Research, Clinical Practice Guideline #14 (1994).




Published by the Virtual Health Care Team®
School of Health Professions
University of Missouri-Columbia
Questions? Comments? Contact Us
Copyright © 2006-2011 — Curators of the University of Missouri
DMCA and other copyright information.
An equal opportunity/ADA institution.
All rights reserved. Disclaimer and Terms of Use
Last Update: Nov 15 2011