University of Missouri-Columbia School of Health Professions Link to MU Homepage link to MU Homepage School of Health Professions
search  
Virtual Health Care Team
Case StudiesAbout VHCTContinuing EducationHealth ReferencesContact UsHome

Meganiese Lae Rug Pyn

Geskikte En Nie-Geskikte PasiËNte Vir Hiefdie Tipe Behandeling

Pasiënte Wat Behandel Kan Word

  • Pasiënte met akute, sub-akute of chroniese pyn.
  • Die simptome mag skielik of gaandeweg voorkom.
  • Daar mag posturele afwyking of gebrek aan beweging wees.
  • Pasiënte mag afbrekende sciatica hê sonder nadelige neurologiese gevolge.
  • Die simptome mag in die sitvlak of in die been voorkom.

Pasiënte Wat Nie Behandel Kan Word Nie

  • Pasiënte wat konstante sciatica en neurologiese abnormaliteit toon.
  • Pasiënte wat so akuut is dat hulle nie kan staan of loop nie. Hierdie pasiënte sowel as bogenoemde met sciatica mag evalueer word en op n latere datum wannneer die simptome verminder het behandel word.
  • Sluit pasiënte uit waar geen beweging of posisie vermindering of senträlisering van hul simptome veroorsaak nie. Hierdie sluit pasiënte in met chemiese pyn as gevolg van trauma of pyn wat met infeksie of inflamasie gepaard gaan.
  • Pasiënte met ontwikkelde of opgedane been afwykings.
  • Pasiënte was tekens of simptome of 'n geskiedenis toon van moontlike ernstige patologie:
    • "saddle anaesthesie"
    • wanfunksie van blaas en ingewande
    • bilaterale distale simptome
    • tekens of simptome van buik patologie (siekte)
    • geen rede vir 'n aanval, toestand versleg gaandeweg oor 'n tydperk van weke of maande, pyn met rus, funksioneer in n mindere mate, lyk en voel sleg.

Published by the Virtual Health Care Team ®
School of Health Professions
University of Missouri-Columbia
Questions? Comments? Contact Us
Copyright © 2006 — Curators of the University of Missouri
DMCA and other copyright information.
An equal opportunity/ADA institution.
All rights reserved. Disclaimer and Terms of Use
Last Update: September 5, 2006