University of Missouri-Columbia School of Health Professions Link to MU Homepage link to MU Homepage School of Health Professions
search  
Virtual Health Care Team
Case StudiesAbout VHCTContinuing EducationHealth ReferencesContact UsHome

Meganiese Lae Rug Pyn

Larry Lumbar Se Vorderings Behandeling

Eerste Besoek Aan Kliniek

Wanneer Larry se simptome gesentraliseer en verminder het op toets bewegings het die oorgang van evaluasie tot behandeling plaasgevind. Diee mees beduidende afwyking was agterste laterale ontwrigting en was aanvanklik behandel met simmetriese ekstensie wat beteken dat die pasiënt opstote gedoen het behalwe dat die beken been op die ondersteunede oppervlak gebly het. As die simptome gunstig reageer, vermeerder die pasiënt se omvang van die opstote.

Die pasiënt was beveel om die oefening elke uur van daardie dag te herhaal, tot hy weer die volgende dag die kliniek besoek. Die belangrikheid om 'n lordose te handhaaf (die hol gedeelte van die laer rus) was 100% van die tyd beklemtoon, spesifiek gedurende 'n sitende posisie, en dit was beoefen todat die pasiënt die korrekte posisie bemeester het.

Ander moontlike instruksies word onder in sekie XIII beskryf, Ontwrigtings simbroom, tiepiese en seksie XIV, Voorkoming: Algemene instruksies wanneer in akute lae rug pyn.

Addisionele Fisioterapetiese Besoeke

Met die tweede besoek was dit duidelik dat die pasiënt die korrekte posisie bemeester het. Sy simptome was beperk tot pyn in die regter L 4-5 area ('n pyn telling van 3 / 5). 'n Addisionele tegniek was bygevoeg tot sy behandeling en dit was oor koreksie van sy primêre laterale verskuiwing terwyl hy ekstensie in lê uitgevoer het.

Dit is uitgevoer deur die beweging van die pasiënt se heupe weg te skuif van die kant waar die pyn was, terwyl hy opstote gedoen het. Terwyl daar geen linker sywaartse verandering waarneembaar was nie, was die pasiënt geplaas met 'n oorkorrekte "heupe na links" in 'n poging om die simptome te sentraliseer en af te skaf. Die pyn was gesentraliseer. Hy het nou self sy pyn bereken op 2 / 10.

Die pasiënt se tuis oefen program was nou verminder na 10 opstote na elke twee uur gedurende die dag maar met aanhoudende handhawing van sy lumbale nordose. Die sit posisie en oefening tegnieke was weer met die pasiënt hersien.

Op die derde besoek het die pasiënt sy sentrale L 4-5 pyn bereken op 1 / 10. Terapetiese tegniek van ekstensie mobalisasie gekombineerd met tussen poses asook met rotasie mobalisasie was toegepas op die lae lumbale segmente. Hierdie was onmiddelik opgevolg met ekstensie in lê. Alle lumbale pyn was geilimineer na die tweede stel opstote.


Published by the Virtual Health Care Team ®
School of Health Professions
University of Missouri-Columbia
Questions? Comments? Contact Us
Copyright © 2006 — Curators of the University of Missouri
DMCA and other copyright information.
An equal opportunity/ADA institution.
All rights reserved. Disclaimer and Terms of Use
Last Update: September 5, 2006