Inhouds Opgawe
OorsigDie mees opvallende probleem kom voor en reageer soos 'n ontwrigting 3 -sindroom. Die simptome is assimetries en kom voor in die lae rug, heup, en agterste deel van die bobeen. Daar is geen misvormheid soos sal wees in ontwrigting 4, en die simptome strek nie tot onder die knie soos in die geval van ontwrigting 5. Dit kom voor asof hy 'n ektensie wanfunksie ook het. Die aan en af pyn by die einde van omvang tydens ekstensie toets bewegings is die mees pertinente bevinding dat hy 'n eksentriese wanfunksie ook het. Daar mag ook 'n regter sy-gly wanfunksie wees alhoewel hierdie restruksie kan verdwyn as die ontwrigting verbeter.