Inhouds Opgawe
OorsigDie patiënt blyk nie enige verwante ernstige patologie te hê nie, daar is geen "rooi vlaggies" waarskuwingstekens nie. Die patiënt se subjektiewe en objektiewe evaluerings wys na 'n meganiese probleem. Die patiënt se simptome reageer gunstig, sentraliseer en verminder met sommige toets bewegings. Die patiënt is deur die McKenzie benadering behandelbaar.