University of Missouri-Columbia School of Health Professions Link to MU Homepage link to MU Homepage School of Health Professions
search  
Virtual Health Care Team
Case StudiesAbout VHCTContinuing EducationHealth ReferencesContact UsHome
Fleksie In Staan Ektensie In Staan Sy-gly Regs Sy-gly Links

Meganiese Lae Rug Pyn

Fisioterapie Van Die Lumbale Ruggraat


Lumbar spine assessment

Toets bewegings word gebruik om hul effek op simptome te bepaal.

FIS: Fleksie In Staan (buig vorentoe asof jy aan jou tone wil raak.)

EIN: Ektensie In Staan (agteroor buiging met jou hande in die klein gedeelte van die rug.)

SGIS: Sy-gly In Staan: (skuif die romp sywaarts en oor die pelvis in die aangewysde rigting.)

FIL: Fleksie In Lê (terwyl in rug- lê posisie, bring die knië tot teen die kante van die bors in.)

EIL: Ektensie In Lê (in maag lê doen opstote, maar die pelvis bly op die ondersteunende oppervlakte.)

R : Regs.
L : Links.
Her: Herhaalde (die aantal kere hang af van die reaksie van simptome).

Charts to record movements.


Published by the Virtual Health Care Team ®
School of Health Professions
University of Missouri-Columbia
Questions? Comments? Contact Us
Copyright © 2006 — Curators of the University of Missouri
DMCA and other copyright information.
An equal opportunity/ADA institution.
All rights reserved. Disclaimer and Terms of Use
Last Update: September 5, 2006