University of Missouri-Columbia School of Health Professions Link to MU Homepage link to MU Homepage School of Health Professions
search  
Virtual Health Care Team
Case StudiesAbout VHCTContinuing EducationHealth ReferencesContact UsHome

Meganiese Lae Rug Pyn

Die McKenzie Benadering en Aanbevole Leesstof


  1. Opvoeding om die pasiënt sover as moontlik self-vetrouend en onafhanklik van die geneesheer te maak. Daar word gepoog om die terapeut se manuale tegnieke oordeelkundig toe te pas slegs nadat selfbehandeling gestaak is om verbetering in die pasiënt se toestand te bewerkstellig.
  2. Nadere en byna voortdurende interaksie tussen die terapeut en pasiënt tydens behandelingsessies om die uitwerking van beweging en posisie op simptome te monitor. Wanneer tydens toetse en behandeling simptome ondervind is en hoe is hul intensitiet en ligging aangetasword. Die verskynsel van sentralisering van simptome is balangrik as 'n barometer vir suksesvolle behandeling.
  3. Die gebruik van beweging en posisie om sagte weefsel se abnormale werking te behandel om ruggraatontwriting te verlig.
  4. Die betekenis van houding in verband met die voortbringing van simptome, patologie en die belangrikheid daarvan in die behandeling van alle meganiese lae rug pyn.
  5. Voorbereiding van die pasiënt vir volle deelname in alledaagse aktiwitieite na suksesvolle behandeling.

Aanbevole Leesstof van Robin McKenzie

  • The lumbar spine: Mechanical diagnosis and therapy. Waikanae, New Zealand: Spinal Publications; 1989.
  • The cervical and thoracic spine: Mechanical diagnosis and therapy. Waikanae, New Zealand: Spinal Publications; 1990.
  • Treat your own back. 7th ed. Waikanae, New Zealand: Spinal Publications; 1997. paper.
  • Treat your own neck. 3rd ed. Waikanae, New Zealand: Spinal Publications; 1997.

Published by the Virtual Health Care Team ®
School of Health Professions
University of Missouri-Columbia
Questions? Comments? Contact Us
Copyright © 2006 — Curators of the University of Missouri
DMCA and other copyright information.
An equal opportunity/ADA institution.
All rights reserved. Disclaimer and Terms of Use
Last Update: August 29 2006