Inhouds Opgawe
DoelwitteHierdie gevallestudie stel die leser bekend aan 'n konserwatiewe benadering wat deur baie fisioterapeute en ander gesondheidsdeskundiges in die voorkoming, evaluering en behandeling van biomeganiese lae rug pyn (LRP) gebruik word. Hierdie intervensie was deur Robin A. McKenzie van Nieu Seeland ontwikkel. Sien ook die McKenzie Instituut webruimte vir verdere informasie. Sommige agtergrond material en drie moontlike sindrome word kortliks bekend gestel.