Inhouds Opgawe
OorsigStrukture van 'n funksionele lumbale segment wat heel moontlik betrokke is by meganiese lae rug pyn is onder geidentifiseer. Terwyl die nucleus pulposis en die binne lae van die annulus fibrosis nie senuwerking het nie, speel dit 'n rol in pyn produksie as hulle verplasing pyn sensitiewe strukture deformeer en die normale dinamiese verwantskap van artikulêre oppervlakte streur.
| Voor | ![]() | Agter |
| The above image is a mid-sagittal view of what you might see if the spinal column were cut in half along the midline | ||
| Agter | ||
![]() | ||
| Voor Superior view of a lumbar segment | ||
| Voor |
![]() |
Agter |
| A lumbar side view | ||