Inhouds Opgawe
Oorsig
Die posturale sindroom is n meganiese deformasie van posturale oorsprong wat onderbroke pyn veroorsaak. Die pyn kom voor wanneer sagte weefsels wat die lumbale segmente omring vir n lang tydperk gestrek word. 'n Algemene swak sit postuur sluit in n voor-oor posisie van die kop, geronde skouers en fleksie van die lae rug.
|
Die postuur mag vir baie long ure volgehou word voordat dit begin pyn. |
Ontwikkel as gevolg van swak posturele gewoontes, spondylosis, trauma of ontwrigting. Wanfunksie sindroom is 'n kondisie waarin aanpasbare verkorting en gevolglike verlies van mobiliteit, pyn veroorsaak voor volle omvang van beweging bereik word. Die kondisie ontwikkel omdat onvoldoende beweging uitgevoer word terwyl verkorting van weefsels plaasvind. Wanfunksie sindroom word vernoem na die beweging wat verminderd is. Byvoorbeeld, n flêksie wanfunksie sal n individu se vermoë om vorentoe te buig verminder.
Pyn kom voor aan die einde van omvang tydens toets bewegings en verdwyn sodra die pasiënt se sagte weefsels nie meer gestrek word nie. Die veranderinge in die pasiënt se simptome is nie aangehoudend nie en die kondisie word nie beter of slegter na die toets bewegings nie.
|
End range pain and restricted motion available. |
Die ontwrigtings sindroom kom voor waneer wanneer normale rus posisie van die atilulêre oppervlakte vesteur word as gevolg van verandering in die vloeistof van die nucleus. Die verandering in die posisie van die nucleus mag ook die annulere material versteur. Die verandering in die gewrig verminder die vermoe van die gewrig om in die normale relatiewe weë te beweeg.
Afwykings van hierdie weë word dikwels gesien. Die kondisie word pynlik wanneer die disk muur van die nucleus ontwrigting indring op aanliggende sagte weefsel. Die pyn vermeerder en perifeer as die weefsel meer ontwrig word of as senuwee wortel irritasie 'n factor word.
Die simptome neig om te sentraliseer as die verskuifte disk materiaal verplaas word en die deformasie van die sagte weefsel verminder is. Die effek van toets bewegings is gewoonlik gedurende die beweging in plaas van aan die einde van omvang. Die simptome is ook gewoonlik aanhoudend.